Die nuwe wykskomitee van Wyk 7 in Stellenbosch is vandeesweek met die grootste opkoms sedert die stelsel in 2000 ingestel is, verkies. Die nuwe komitee is Albrecht Gantz (sake), Rudi Buys (Mostertsdrift), Bertus Swanepoel (Uniepark), Deon Carstens (Karindal), Dawid Botha (Simonswyk), wyksraadslid Annemarie Ferns, Johanna Turkstra (senior burgers), Jacques van Aswegen (veiligheid) en Andrea Hegewisch (Rozendal).Foto:


Wykskomitee gereed vir aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article