Die winter is amptelik hier, soos by Waterford Estate in Stellenbosch gesien kon word! Reënweer het sedert die afgelope naweek geheers en volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan Stellenbossers gereed maak vir nog reën in aanloop tot die naweek, met die son wat na verwagting teen Maandag weer sy verskyning sal maak. Die kwik sal vandag (Donderdag) tot 17 °C styg, met 15 mm reën wat verwag word. Foto: Francois Lombard


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article