Woorde Open Wêrelde (WOW) se eerste WOW Droomuitstappie (Dream Walk) vir gr.12-leerders is Woensdag 28 Januarie by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Meer as 60 toppresteerders van Stellenbosch se omliggende…
Van spelkompetisies tot ‘n meestersgraad in Afrikaans – met lof – vir ‘n Idasvallei-leerder… Tes-Adri Page was in 2010 ‘n “skraal klein meisie” van Idasvallei in Stellenbosch met ‘n voorliefde…