DNS-toetse sal moet bepaal of dit wel die liggaam van ‘n jong vrou wat onlangs vermis geraak het is, het die polisie gesê.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.