Die eerste span van die Stellenbosch-krieketklub het Saterdag (24 Januarie) ‘n verrassende oorwinning oor sy eweknie van die Van der Stel-krieketklub (VDS) behaal. Die spanne het in ‘n Boland-premierliga- 50-boulbeurtwedstryd…
Die onoorwonne eerste span van die Van der Stel-krieketklub het met hul oorwinning teen die Young Peoples-krieketklub hul plek in die eindstryd van die Boland-gemeenskapsbeker (T20-kompetisie) verseker.
Die vrouekrieketspan van Coronation-krieketklub het hul seisoen met ‘n oortuigende sege begin.