Skole het nou kans om hul beste spellers in te skryf vir vanjaar se Sanlam-WOW-spelfees.
Stellenbosch het behoorlik gegons met meer as 500 leerders van 350 skole van oor Suid-Afrika heen, wat na die Eikestad gereis het om in die nasionale eindronde van die 16de…