Binne een week word drie gesinne in die Stellenbosch- en Paarl-gebied deur gemaskerde mans vasgebind en van alles beroof.
Rowers het Sondag 12 Oktober in die vroeë oggendure ‘n groepie mense wat by ‘n gasteplaas in Fransch- hoek gekuier het, oorrompel.