Avril Fillies Pniël Villagers het die afgelope naweek die eerste keer in die 124-jarige bestaan van dié klub daarin geslaag om al agt spanne van die Dwarsriviervallei op een dag…
Die Pniël Villagers-rugbyklub het in November drie bekers by die WP-rugbyunie se bekeruitdeling ontvang. Die klubvoorsitter Winston Stubbs het dank uitgespreek aan ondersteuners en spelers. In Februarie word die eerste…