Bekroonde teaterproduksies, kunstenaars en regisseurs is volop op die program vir die 30ste KKNK.
’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Dié fees van klassieke musiek, kuns, boeke, kos en wyn word van Vrydag 8 tot…