Vyf netbalspelers van Kingdom Development Projects in Klapmuts het onlangs aan die Kaapse Wynland-netbalvereniging se proewe deelgeneem.
In ‘n gemeenskap waar uitdagings dikwels groter as hulpbronne voel, het Kingdom Development Projects (KDP) verlede maand twee vieringe gehou wat wys dat drome wél kan leef wanneer mense saam…