Twaalf jong fietsryers van Idasvallei, Cloetesville en Stellenbosch het vanjaar die Kaapstad-fietstoer aangedurf.
“Ek hoop die burgemeester se betrokkenheid sal lei tot projekte vir veilige oorgange vir fietsyers en voetgangers…” skryf Dawid Botha.
Anna Brom, die stigter van die Anna Stigting, sal ter viering van die organisasie se 20ste bestaansjaar saam met haar man, Pierre-Henri Olivier, die 2026- Absa Cape Epic aandurf.