Avril Fillies Pniël Villagers het die afgelope naweek die eerste keer in die 124-jarige bestaan van dié klub daarin geslaag om al agt spanne van die Dwarsriviervallei op een dag…
Pniël skud weer sy vere reg vir een van die hoogtepunte op die jaar se feeskalender – die Adam Small-fees. Die Dwarsriviervallei is van Vrydag 20 tot Sondag 22 Februarie…
Die Pniël Villagers-rugbyklub bied volgende maand die eerste Rhodes Dwarsriviervallei-7’s toernooi aan, waar plaaslike klubs kragte sal meet.