Franschhoek en Pniël Villagers is die twee spanne van die groter Stellenbosch-omgewing, wat Saterdag 6 September in onderskeidelik Superliga B en C se kwarteindstryde van die Westelike Provinsie-rugbyunie in aksie…
Avril Fillies Met nog net wedstryde teen UWK en Tygerberg om te speel, moet Van der Stel- Evergreens (VDE) albei met bonuspunte wen om vir die topses van Superliga A…
Stellenbosch se rugbyspanne, wat nog in die tweede helfte van die seisoen op die veld is, is oorgehaal om goeie rekenskap van hulself in die onderskeie Westelike Provinsie-ligas te gee.