‘n bekende Stellenbosser meen die toestand van die perseel waar Stellenbosch se kantoor vir Binnelandse Sake geleë is laat veel te wense.
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.