Simone van der Merwe het tydens die Desember-skoolvakansie Suid-Afrika by die wêreldkampioenskap vir biathle, triathle en laser run in Mosselbaai verteenwoordig en sewe medaljes verower.
Leerders van Paul Roos Gimnasium het op Dinsdag 23 September aan die eerste PRG-Spele deelgeneem. Die dag was ‘n groot sukses en goeie voorbereiding vir die nuwe atletiekseisoen.