Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
VDSG kyk trots terug
Van Der Stel-gimnastiekklub kyk met trots terug op ’n goeie kompetisieseisoen nadat die artistiese en ritmiese gimnaste by die onlangse Kaapse Wynlanddistrik- proewe en Wes-Kaap-proewe weer ’n string medaljes verower…
-
VDE skuif na Superliga B
Van der Stel-Evergreens (VDE) het wel sy doelwit van promosie na Superliga B bereik, maar in die wedstryd om as Superliga-C-kampioen gekroon te word, is dié span met 36-7 deur…
-
Aanslag op gewilde straatmyl kom
Die talentvolle Christopher Swart, ’n student-atleet van die Pukke, is gereed om sy Dagbreek-straatmyl-ope-titel op 11 Oktober te verdedig.
-
Excelsior struikel in laaste wedstryd van die seisoen
Die Excelsior-rugbyklub het Saterdag in sy laaste wedstryd vanjaar teen Fisantekraal gestruikel.
-
Groot verwagtinge vir 22 Stellenbosse gimnaste
Die verwagtinge is groot en opwinding heers in die aanloop tot die jaarlikse nasionale kampioenskap van Gimnastiek Suid-Afrika, die “SA Gimnastiekspele”.
-
Ligasege op spel vir Van der Stel-Evergreens
Die “broederskap” van die afgelope twee jaar tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Hamediehs word Saterdag (23 September) op die spits gedryf wanneer hulle in die eindstryd van Superliga-C (SLC)…
-
Barker wins Sunshine Tour, his second, and his second win this year
Kyle Barker claimed his second Sunshine Tour title this year when he won the Vodacom Origins of Golf in a play-off at the Devonvale Golf and Wine Estate on Sunday.
-
Van der Stel-Evergreens gereed vir halfeindstryd teen Kraaifontein op City Park
Alle paaie lei Saterdag (16 September) na City Park in Athlone waar die halfeindstryde van Superliga A, B en C van die WP-rugbyunie beslis word. Toeskouers gaan op liplek-lekker kragmetings…
-
-
Invite sevens at Markötter
An electrifying sporting event, the News24 Forward Faster Invitational Sevens will be hosted by the Forward Foundation in partnership with the Stellenbosch Academy of Sport (SAS) in Stellenbosch next month.









