Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
SA Schools dominate in seven-try thriller against SA Schools ‘A’
The green jerseys of SA Schools lit up Hoërskool Middelburg in Mpumalanga on Thursday afternoon, delivering a masterclass performance that left no doubt about the selection hierarchy following last week’s…
-
Crinums aim for fifth TNL title in high-stakes semifinals showdown
The Free State Crinums reached the TNL semifinals, intensifying their rivalry with the Golden Fireballs and Jaguars for the championship.
-
McKenzie braak gal oor buitensporig hoë Springbok-rugbykaartjies
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
-
Muller en Uithaler aangewys as kapteine van SA Skole-spanne
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
-
Alle oë op VDE ná nederlaag teen Hamiltons
Stellenbosch se rugbyspanne, wat nog in die tweede helfte van die seisoen op die veld is, is oorgehaal om goeie rekenskap van hulself in die onderskeie Westelike Provinsie-ligas te gee.
-
Kolisi keer terug as Springbokkaptein teen Georgië
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
-
Junior Bokke kwalifiseer vir o.20 Wêreldbeker eindstryd na oorwinning teen Argentinië
Die Junior Springbokke het hul ‘n plek in die eindstryd van die o.20-wêreldrugbytoernooi teen Nieu-Seeland bespreek, maar hulle moes hard werk vir hul 48-24 oorwinning teen Argentinië op ‘n warm…
-
Junior Springboks eye championship glory as Argentina showdown looms
Two childhood friends from Johannesburg are living their rugby dream tonight as the Junior Springboks chase their first World Rugby U20 Championship final appearance in over a decade.
-
Grant Williams gets golden opportunity as Springboks face Italy in crucial test match
Scrum-half Grant Williams has earned his chance to start for the Springboks against Italy this Saturday.










