Paul Roos Gimnasium se o.14A-waterpolospan het die Jason Murray-waterpolotoernooi gewen deur St Andrew’s met 7-6 in die uitklopronde te klop, nadat die spanne teen eindtyd gelykop, 4-4, was. Ruben Winter is as die aanvaller van die toernooi aangewys.Foto:

Credit: SYSTEM

Soos vis in die water

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article