Die o.19-sokkerspan van Hoërskool Lückhoff is verlede Woensdag (7 September) as die Kay Motsepe- Kaapse Wynland-kampioene gekroon nadat hulle Khayamandi Sekondêr in die Kaapse Wynland-kompetisie oortuigend met 2-0 geklop het. Die span vertrek môre (Vrydag 16 September) na George vir die provinsiale ronde van die kompetisie.

Credit: SYSTEM

Sokkerspan op pad na George

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article