Hierdie asemrowende foto van ’n sonsondergang oor Stellenbosch van die Banhoekvallei spog met die mooiste skakerings van vurige rooi en poeierblou wat ’n besonder boeiend effek het. Die foto is deur die gemeenskap se wyn-engel, Jacobus Germishuys, geneem. Gemishuys dien ook as kranige amateurfotograaf en bied dikwels lesers die geleentheid om die pragtige natuurryke omgewing deur sy kamera-lens te aanskou. Foto: Jacobus Germishuys
Skouspelagtige sonsondergang
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.