Laerskool Eikestad se o.13A- en B-tennisspane het op 1 en 2 November aan die Jocelyn Marais-tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Die A-spanseuns het die toernooi gewen en die A-spanmeisies het tweede geëindig. Die B-spanseuns het sesde gekom en die B-spanmeisies was sewende. Hanko van Rooyen het ook ’n kontantprys gewen vir die seunspeler wat die minste potte gedurende die toernooi afgestaan het. Die meisies A-span se afrigter is Rain Lutjens. Die spanlede is Monet van der Merwe, Lara Ehlers, Anja Durand en Leentjie Kieviet.
Skool se tennissterre wen toernooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.