Die span van Eikestadnuus het ter viering van Vrouemaand besluit om toiletware aan die vrouekliënte van die Stellenbosch-nagskuiling te skenk. Fran van Niekerk (links), advertensie-verteenwoordiger van Eikestadnuus, oorhandig die skenking aan Melrisha Williams van die nagskuiling. Foto: Yaël Malgas
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.