Chanelle Samson van die Hoërskool Cloetesville het saam met haar medeleerders hul deel vir die samelewing gedoen en Maandag 16 Mei bloed geskenk. Junie is Bloedskenkmaand en die Wes-Kaapse Bloeddiens doen ’n beroep op diegene wat kan bloed skenk om dit te doen en sodoende ander se lewe te red.


Skenk bloed en red lewens

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article