Anke en Ruald Niemand van Laerskool Stellenbosch het aan die Suid-Afrikaanse graderingskompetisie vir judo in Port Elizabeth deelgeneem. Ruald het ’n bronsmedalje in die o.12-klas verwerf en Anke het in groep 3 vir meisies 13-14 jaar ’n bronsmedalje en in groep 4 vir meisies 15-19 jaar ’n silwermedalje verwerf.
Sibbe vaar goed in judo
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.