Eli September, ’n 68-jarige afgetrede rekenmeester, het ’n crèche in Stellenbosch meer as R150 000 gespaar toe hy die gebou manalleen geverf het. Toe niemand bereid was om te help nie, het hy besluit om sy verfkwasse en leer te vat en die Nora Tyers Crèche in Cloetesville te gaan verf.Foto: Angelo Julies
September verf skool manalleen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.