Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Kursus gee jou wiskunde ’n hupstoot
Maths 4 Africa se eerste “Early Bird”-wiskundekursus is aan die begin van die kwartaal met groot sukses aangebied.
-
Rietenbosch se leerders dra by tot vier van Chinese Nuwe Jaar
’n Bekroonde Stellenbosse skool het die naweek bygedra tot die mees omvangryke kulturele feesviering van Chinese Nuwejaar wat nog op Afrika-bodem gehou is.
-
Meer as 100 leerders steeds op waglys
Bykans 700 graad 1-leerders is vanjaar by skole in Stellenbosch en omstreke ingeneem.
-
Nuwe gesigte by skole sal leerders se fondament help lê
Met die aanvang van die nuwe skooljaar het verskeie skole ook nuwe personeel verwelkom.
-
Stellenbosch weer opreg trots op sy matrieks se uitslae
Nie een nie, nie twee nie, maar drie skole in Stellenbosch het daarin geslaag om ’n 100%-slaagsyfer te handhaaf met die onlangse bekendmaking van die matriekuitslae.
-
Glimlagte en kaalvoete met skoolskoene se skenking
Matriekleerders van Hoër Meisieskool Bloemhof het Maandag 28 November vir die laaste keer aangemeld om as ’n groep saam eksamen te skryf.
-
Three learners to compete in Aqua Enduro
Three Kayamandi High learners were chosen to represent the Western Cape at the annual Aqua Enduro Competition, hosted by the Department of Water and Sanitation.
-
Doen nou aansoek vir toelating tot Idasvallei Primêr
Idasvallei Primêr doen ’n beroep op ouers van Gr. 2- tot Gr. 7-leerders (Afrikaans en Engels) om so spoedig moontlik aansoek vir skooltoelating in 2017 te doen om teleurstelling te voorkom.
-
PRG oes toneel-lof in vir ‘Vlug’
Paul Roos Gimnasium (PRG) se teaterproduksie, Vlug, het pas teruggekeer van Potchefstroom waar dit deelgeneem het aan die finale ronde van die ATKV-tienertoneel.
-
Learners taught safety
The Stellenbosch Traffic Department launched a poncho project on Friday 23 September. About 16 schools of greater Stellenbosch took part in it.







