Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Dié Paul Rooser is sowaar ’n raakslaner
Gedurende die afgelope skoolvakansie het verskeie Paul Roosers deelgeneem aan verskillende tennistoernooie oral in Suid Afrika.
-
Vier dekades draf-draf gevier
Die Primêre Skool Pieter Langeveldt vier op Vrydag 21 April hul 40ste bestaansjaar met ’n pretdraf.
-
Paul Roos wen meer as wat hy verloor
Paul Roos Gimnasium het aan ’n verskeidenheid rugbytoernooie deelgeneem en die volgende uitslae behaal:.
-
-
Rhenish old girl’s operatic meteor soars
Brittany Smith, who matriculated at Rhenish Girls’ High in 2012, will graduate with a B Mus degree in Opera Performance (with a distinction in Singing) from the South African College of Music (SACM) at UCT.
-
Leerders kan gratis teater gaan ervaar
Die Eikestad se graad 11- en 12-leerders kan nou ’n gratis vertoning by die Drostdy Teater op Stellenbosch bywoon.
-
Learners do Rhenish proud
The successes that certain Rhenish Girls’ High learners’ have recently achieved are really worth boasting about.
-
Bloemhof vier tradisionele Stigtersdag met swier
Gelukkige kinders en opvoeders wat al hul potensiaal ken en benut.
-
Nuwe rektor vir Paul Roos Gimnasium
Andre van Staden, tans skoolhoof van Hoërskool Pearson in Port Elizabeth, is aangestel as die nuwe rektor van Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch. Hy sal op 1 Mei 2017 diens aanvaar.
-




