Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Bloemhof weer een van SA se topskole
Hoër Meisieskool Bloemhof is vanjaar weer die beste Afrikaansmedium-hoërskool in Suid-Afrika en die derde beste kwintiel 5-skool in die land.
-
HS Stellenbosch vier sy 50 en US sy 100
Hoërskool Stellenbosch vier vanjaar sy vyftigste verjaarsdag.
-
Bloemhof troef 6 uit 7 in hokkie
Die Bloemhof Investec-o.14A-hokkiespan het die naweek aan die Hoërskool DF Malan se o.14-toernooi deelgeneem en slegs een van sy sewe wedstryde verloor.
-
Op ’n drafstap vir ’n goeie doel
Phoenix, die Hoër Meisieskool Bloemhof se vereniging vir gemeenskapsdiens en -interaksie, het 14 Maart ’n pretdraf vir kanker gehou en altesaam R6 000 vir Kansa ingesamel.
-
Skryf, herskryf en leer
Droom jy daarvan om ’n dramateks te skryf? ’n Teks wat vermaak, ontroer, stimuleer en selfs uitdaag?.
-
Spur Schools MTB League open day
The Spur Schools MTB League will host an information open day for girls from Grade 8 to matric at Rhenish Girl High School on Tuesday 27 March.
-
Stellies vier ’n halwe eeu
Die Hoërskool Stellenbosch vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. Hierdie fees duur die hele jaar en sal verskillende hoogtepunte hê.
-
Calling Academy officially launched
The Calling Academy, a school in Stellenbosch, was officially launched on 1 March.
-
Skryf nou in vir ATKV se Applous-koorkompetisie
Skoolkore kan nie net vanjaar hul slag by die ATKV se Applousstreeksfeeste kom wys nie, maar ook by koorkenners kom kers opsteek oor koorsang.
-
Bloemhof-atlete presteer by 4M
Hoër Meisieskool Bloemhof se atlete het in vanjaar se 4M, die groot atletiekbyeenkoms tussen die vier meisieskole van die omgewing, die knie voor La Rochelle (470 punte) en Hoër Meisieskool Paarl (403 punte) gebuig.






