Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Polka Kids share in 34th anniversary
The Polka Kids Community Project, run by Stellenbosch Hills, added festive cheer to the local farm community.
-
Stellies hou fees-gholfdag
Hoërskool Stellenbosch, wat vanjaar sy 50ste bestaansjaar vier, se gholfdag is vandeesweek amptelik deur lootjieverkope van stapel te stuur.
-
Dít waardeer Stellies Laer leerders
Moedersdag word Sondag 13 Mei gevier. Eikestadnuus het by ’n paar leerders gehoor waarom hul ma’s vir hulle so spesiaal is.
-
Rhenish celebrates 158th birthday
Rhenish Girls’ High School celebrated its 158th birthday on Friday 4 May in true Rhenish style — no dull Founder’s Day ceremony, but rather a party with balloons, special guests, birthday songs and cake.
-
Rommel in klere omskep
Marisca Engelbrecht en Nichola Viviers, albei graad 10-leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het groen vingers wat ook kan naaldwerk doen.
-
Bloemhoffers skitter in sportfees
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het vanjaar behoorlik by die nasionale All Girls’ Festival geskitter en die drie deelnemende spanne het ’n eerste, tweede en vierde plek behaal.
-
‘Glo in jouself’ is Alison se boodskap
Dit is reeds 24 jaar sedert sy wreed aangerand, verkrag en vir die dood in die bosse buite Port Elizabeth gelaat is, maar Alison Botha se boodskap is uiteindelik een van hoop.
-
Bloemhof-spelers styg uit
Jadé Carnow is een van 26 spelers van die Hoër Meisieskool Bloemhof wat vanjaar tot die Boland-Sentraal-netbalproewe deurgedring het.
-
Rhenish project aims to empower women
For its community service drive in the first term, the learner council of Rhenish Girls’ High focused on a Backpack Project.
-
Bloemhof se Phoenix gee om
Omgee is nie verniet een van die Hoër Meisieskool Bloemhof se vyf waardes nie.









