Schools

  • StelliezFest steek hand uit na leerders

    StelliezFest steek hand uit na leerders

    Niemand kon die breë glimlagte van ’n groep leerders keer toe hulle hul splinternuwe skooluniforms aangetrek het nie.

    |

  • Bloemhof-koor kry vinnig rigting

    Bloemhof-koor kry vinnig rigting

    Die Hoër Meisieskool Bloemhof se Accelerando-koor het die skoolvakansie aan die Wêreld-koorspele, die sogenaamde “Olimpiese Spele vir kore”, in Pretoria deelgeneem en met ’n goue medalje teruggekeer.

    |

  • e’Bosch school choir festival the largest

    Preparations for the e’Bosch School Choir Festival 2018, the largest gathering of school learners ever from Stellenbosch and Franschhoek, are well under way.

    |

  • Stellies Hoër skitter by matriekafskeid

    Stellies Hoër skitter by matriekafskeid

    Hoërskool Stellenbosch het onlangs sy jaarlikse matriekafskeid gehou en die leerders het behoorlik uitgehang by die spoggeleentheid.

    |

  • Broers se somme tel op na goud

    Salmo Cilliers (graad 10) en Tian Cilliers (graad 12) van Hoërskool Stellenbosch het goue sertifikate by die Universiteit van Kaapstad se wiskunde-olimpiade gekry.

    |

  • Bloemhoffers blom op eisteddfod

    Bloemhoffers blom op eisteddfod

    Leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof het behoorlik op die Stellenbosch-eisteddfod geblom en heelwat Bloemhoffers het vanjaar spesiale pryse by die kunswedstryd se prysuitdelings ontvang.

    |

  • Span wys hoe dit gedoen word

    Span wys hoe dit gedoen word

    Die Hoër Meisieskool Bloemhof se o.14A-netbalspan het vanjaar onoorwonne na die eindronde van die Nasionale Topskole-netbaltoernooi vir sekondêre skole deurgedring nadat hulle die beste netbalskole in die Wes-Kaap se o.14-spanne geklop het.

    |

  • Bloemhoffers sê hul sê

    Bloemhoffers sê hul sê

    Twee Bloemhoffers, Tia Bruwer (graad 9) en Andri Malan (graad 10), het in Mei aan die halfeindronde van die jaarlikse ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en uiteindelik die beoorde­laars oortuig hulle kan nie anders as om ook in die eindronde hul sê

    |

  • Bloemhof-landloop tops in skoleliga

    Bloemhof-landloop tops in skoleliga

    Ná die seisoen se eerste vier landloopbyeenkomste is die Hoër Meisieskool Bloemhof se junior én senior spanne die beste in die skoleliga se meisiesafdeling.

    |

  • Pebbles kids’ visit

    Pebbles kids’ visit

    On 11 May, 50 children from the Pebbles Project visited Rhenish Girls’ High for a day filled with fun and learning.

    |

Gift this article