Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Stellies nou in ’n klas van hul eie
Die Hoërskool Stellenbosch (HSS) spog nou met waarskynlik van die modernste wetenskapklaskamers in die Wes-Kaap.
-
Leerders wys hul talent by KLT-fees
Die Hoërskool Stellenbosch het dit die tweede keer reggekry om as die wenner van die Klein Libertasteater se Tienertoneelfees gekroon te word.
-
Ida’s Valley girls get a boost
The Kayamandi Women and Children’s Development Project (KWCDP), in partnership with Kayamandi Community Development, recently visited Ida’s Valley Primary with the aim to raise awareness about women and child abuse.
-
Bloemhoffers bring hul kwellinge na die verhoog
Die HMS Bloemhof se senior toneelgeselskap is volgende week op die H.B. Thom se verhoog te sien.
-
Rhenish face Rustenburg Girls this weekend
Rhenish Girls’ High will face off with Rustenburg Girls’ High this weekend.
-
Bloemhof se nuwe leiers aangekondig
Die nuwe verteenwoordigende raad van leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof vir die termyn 2018-’19 is op 2 Augustus aangekondig nadat graad 8- tot 11-leerders hul kruisies getrek het.
-
Tydloos is reis vol van herinneringe en liefde
Hoërskool Stellenbosch vier vanjaar sy 50ste verjaardag op ’n hoë musikale noot met die musiekblyspel Tydloos.
-
Afloswerk word toe permanent
Toe Ben Malan (53) aanvanklik as onderwyser by die Hoërskool Stellenbosch begin werk het, was dit net om af te los in die plek van iemand wat op studieverlof was.
-
Hoërskool Stellenbosch een van topskole in Wes-Kaap
Die Hoërskool Stellenbosch vier vanjaar sy 50ste verjaarsdag met verskeie geleenthede. Ná die interskole Woensdag 8 Augustus het leerders, personeel, alumni en ouers nog heelwat feesvieringe om na uit te sien.
-
Rhenish showcase young local musical talent
On Thursday 26 July, Rhenish Girls’ High’s music department hosted an orchestral celebration.









