Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Skryfgogga byt Bloemhoffer ná besoek aan Oxford
Elsa-Marié van der Watt, ’n graad 9-Bloemhoffer, het met ’n besoek aan Oxford in Engeland gesien die John Locke-stigting nooi denkers uit om vir die jaarlikse opstelkompetisie in te skryf.
-
Bloemhof laat weer stof staan
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se senior toneelgeselskap sal vanjaar weer aan die nasionale eindronde van die ATKV se jaarlikse Tienertoneelfees deelneem nadat hulle Saterdag 1 September as die wenners van die ATKV se streekfees gekroon is.
-
Learners delight with their songs
Stellenbosch residents can now look forward to the e’Bosch Secondary School Choir Festival on Wednesday 19 September, following the success of the primary school event on 25 August.
-
Aanprysing vir kalm hoof
Ronald Frans, hoof van Klapmuts Primêr, is Donderdag 23 Augustus by ’n prysuitdeling by Rhenish Girls’ High deur die Wes-Kaapse onderwysdepartement vereer.
-
Rhenisher impresses with gift of the gab
Victoria Matthews appears to have great persuasive powers – not to mention oratory skills.
-
Bloemhoffers raap gesogte plekke op in redenaarstryd
Die eindronde van die Wes-Kaapse jaarlikse Radikale Redenaarkompetisie is onlangs by die Hoërskool Stellenberg beslis.
-
Leerder voor in die koor met versamel van broodknippies
’n Gr.6-leerder aan die Laerskool Eikestad het al ongeveer 45 kg of drie swartsakke vol broodsak-knippies vir die Breadtags for Wheelchairs-projek ingesamel.
-
Erns Grundling praat by PRG
’n Besonderse aand saam met die reisskrywer Erns Grundling, fotojoernalis en TV-aanbieder, word binnekort by Paul Roos aangebied om geld vir Huis Bendiga in te samel.
-
Rugbyspelers ‘vang’ groot borg by Franschhoek Hoër
Rugbyspelers van die Hoërskool Franschhoek se eerste span het verlede week die eerste treë geneem op die pad wat hulle saam met hul nuwe borg, Train Kamp, gaan stap.
-
Ekspo gee leerders se drome vlerke
Leerders van die Hoërskool Cloetesville is onlangs uitgedaag om hul drome na te jaag.





