Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Leerders pas kennis van skool in kompetisie toe
Twee leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof het onlangs onderskeidelik eerste en tweede plek by die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se opstelkompetisie behaal.
-
Bloemhoffers maak skoonskip
Die Hoër Meisieskool Bloemhof se atlete pluk reeds die vrugte van harde werk en volgehoue deursettingsvermoë.
-
Nuwe skool vir spesiale leerders
Indien jy die ouer van ’n kind met spesiale leerbehoeftes is, is jou opsies in Stellenbosch beperk.
-
‘Samesyn beste teenvoeter vir geweld’
Blootstelling aan geweld kan nie net depressie of angs veroorsaak nie, maar posttraumatiese stres tot gevolg hê.
-
Enter Mr & Miss Primary, High School
Primary and high school learners can now enter Butterfly Beauty Pageants SA’s annual Mr & Miss Primary and High School.
-
Leerders plaas alles op die spel
Die Noord-Kaap het Saterdag 20 Oktober nege wenners in die eindronde van Sanlam se WOW-spelfees (Woorde Open Wêrelde) opgelewer. Agt uit die 30 wenners is van die Wes-Kaap.
-
Bloemhof en Paul Roos laat hul teenstanders sink
Twee spanne van Stellenbosch het ál hul teenstanders se argumente in vanjaar se nasionale Dink-of-sink-debatkompetisie in die bek geruk en met die louere weggestap.
-
Dankie vir 41 jaar
Pieter Langeveldt Primêre Skool het Woensdag 17 Oktober sy 41ste verjaarsdag met ’n kort byeenkoms gevier waar leerders hul blydskap en waardering deur middel van sang teenoor die skool betoon het.
-
En nou vir die ‘ekstra 5%’
Matriekleerders van hoërskole in Stellenbosch sal van hierdie week af saam met 53 759 ander leerders hul laaste skooleksamen aanpak.
-
Woorde Open Wêrelde vir 300 leerders van 129 skole
Meer as 300 leerders van 129 skole reg oor Suid-Afrika gaan Saterdag op Stellenbosch toesak vir die eindronde van die jaarlikse Sanlam-Woorde Open Wêrelde-spelfees.
