Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Bloemhof nou ’n sanggroep ryker
Die nuutste toevoeging tot die Hoër Meisieskool Bloemhof se kultuurprogram is ’n a capella-groep wat reeds vroeg in die skooljaar die eerste note saam as groep laat opklink het..
-
Cloetesville High gets ICT boost
Forty teachers from Cloetesville High School received a welcome boost before the start of the 2019 academic year.
-
Young tennis stars take international opportunity
Rhenish Girls’ High has produced two top tennis players who trained hard throughout their high school careers.
-
Matriekdasse vir begin én einde
Die oomblik waarvoor almal gewag het, het uiteindelik aangebreek: 246 kaalkop-Paul Roosers het met die amptelike matriekdasoorhandiging-seremonie hul plek as volwaardige matrieks by hul skool ingeneem.
-
‘Full Monty’ for Somerset College’s 2018 matrics
Somerset College recorded a 100% matric pass rate for 2018.
-
Rhenish’s 100% matric passes
Rhenish Girls’ High School recorded a 100% matric pass rate as well as a 100% bachelor pass rate for 2018. In terms of rankings, Rhenish is the 10th best state school in the Western Cape and also had 45 A…
-
601 A’s vir Paul Roos
Paul Roos Gimnasium se matriekklas van 2018 spog met nie minder nie as 601 vakonderskeidings en ’n reeks pryse van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), waaronder pryse vir die beste in wiskunde, fisiese wetenskappe en akademiese uitnemendheid.
-
KWDM vier matrieks se prestasies
“Laat hierdie jongmense toe om ons tegnologie te leer; laat hulle ons wys hoe,” was die woorde van Helena von Schlicht, die uitvoerende burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM), in haar toespraak by die jaarlikse seremonie vi
-
Bloemhof pronk weer met puik matriekuitslae
“Nee, nie trots nie… Dankbaar.” Só sê Danielle-Verné Louw, die Hoër Meisieskool Bloemhof se Dux-leerling vir 2018. Met sewe A’s en ’n gemiddelde van 96,2% beklee sy die topposisie in haar graadgroep.
-
Bridge House matriculants take their place among best
Matrics of Bridge House School in Franschhoek achieved a 100% pass rate for the 22nd consecutive year.








