Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
St. Idas Primêr vier 80 j. met koek
Vrydag 22 Februarie was ’n gesellige skooldag vir leerders van St. Idas R.K. Primêre Skool omdat die skool twee dae tevore 80 jaar oud geword het.
-
-
-
Paul Roos-leerders vaar goed in Duitse Olimpiade
Drie Paul Roosers het onder die 20 topleerders in die land by die jaarlikse Duitse Olimpiade geëindig.
-
Atlete verbeter rekords by Prestige-atletiekbyeenkoms
Ten spyte van die snikhete dag het die Prestige-atletiekbyeenkoms Donderdag 7 Februarie weer pragtige atletiek opgelewer..
-
Kom leer meer oor hoërskool
Die Hoërskool Stellenbosch (HSS) bied vanjaar op twee aande ’n ope dag aan – 18 én 19 Februarie.
-
Grade 8 artist No 3 in SA’s No 1
Janco Kotzé, a Grade 8 learner at Paul Roos Gymnasium recently came third in Konica Minolta South Africa’s inaugural “Art by SA’s No 1” competition.
-
Stellenbosse skole kraai koning by SOS-meriete
Die skoleondersteuningsentrum (SOS) se jaarlikse merietepryse in Gauteng was oorheers deur skole uit die drie Kaapprovinsies.
-
Skole presteer by atletiekbyeenkoms
Hoërskool Cloetesville het Donderdag 31 Januarie by die jaarlikse interskole-atletiekbyeenkoms op Coetzenburg koning gekraai.
-
Young mentor dies tragically
On Saturday 26 January 2019, a lightning strike caused the death of a Somerset College rowing coach and injured a member of the rowing team who is a student at the College.








