Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
Skoen gee jou nuwe krag
Anna-Mart Louw, ’n graad 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, is nie iemand wat rondsit nie. Daarom het sy besluit om ’n skoen te ontwikkel wat krag opwek terwyl jy stap.
-
Flinke dinkers
Drie gr. 9-leerders aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, is onlangs as die provinsie se beste junior debatspan by die Dink-of-Sink-debatfees aangewys.
-
-
-
-
-
-
Hoofde voltooi PfP-jaarprogram
’n Groep skoolhoofde en sakeleiers het verlede week hul twaalf maande lange program van die organisasie Partners for Possibility (PfP) suksesvol voltooi.










