Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
Talyah en Jeanne-Marie wen gesogte pryse
Talyah Greyling en Jeanne-Marie Minnie, matrikulante aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het Dinsdagaand 8 Oktober met die twee gesogste pryse by die skool se jaarlikse prysuitdeling weggestap.
-
Paul Roosers sê hul sê
Paul Roos Gimnasium het vir die tweede jaar aan die Oppie Tong Af- redenaarskompetisie deelgeneem en weereens uitstekend presteer.
-
-
Skool kry nuwe kafeteria en winkel
Paul Roos Gimnasium se splinternuwe kafeteria, Roosinbosch, en handelsmerkwinkel, Splenditior, is Maandag 7 Oktober amptelik geopen.
-
-
Providing life skills to Enkanini learners
How to handle water and waste in your household when you live in an informal settlement such as Enkanini, Kayamandi, are some of the life skills that learners will acquire after completing a unique course.
-
Bloemhof-meisies ryg sportpryse in
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het vroeër vandeesweek hul wintersporttoekennings uitgedeel.
-
-
Sokkerspeler terug in SA
Ahwaan Fortuin, ’n gr. 10-leerder aan die Hoërskool Cloetesville, het Saterdag 28 September uit Nederland teruggekeer waar hy en ander leerders ’n sokkertoer onderneem het.










