Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Paul Roos-redenaars se los tonge behaal goeie punte
Op 9 Mei het vyf Paul Roos-leerders aan die eerste aanlyn Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Jack Vlismas en Niel Smit het voorbereide motiverende toesprake in die Engelse stroom “On the tip of the tongue” gelewer. Jack (gr. 10) se voorber
-
Bloemhof kry eie kunsboek
Iets wat besoekers aan die Hoër Meisieskool Bloemhof dadelik opval, is dat die ingangsportaal nie die tipiese “skoolkantoor” is nie, maar veel eerder ’n kunsgalery voorstel.
-
Rhenish at full steam
The Grade 12s’ return to Rhenish Girls’ High was a fairly sombre occasion – quite unlike any normal return to school. They arrived in civvies and masks, for school uniforms are not the focus now, but ensuring the school gets…
-
Bloemhof-matrieks toegejuig
Ten spyte van die onsekerheid of skole op 1 Junie wel sou open, was 117 van die HMS Bloemhof se 131 matrieks op die eerste dag ná die inperking in die klas.
-
Matrieks keer terug na die Roos
’n Gees van opwinding het Maandag (1 Junie) met die aankoms van die Paul Roos Gimnasium-matrieks geheers.
-
-
-
-
Bloemhof slaan Oranje weer kis
Bloemhof se eerste tennisspan het onlangs (6-8 Maart) hul titel in die Paarl suksesvol verdedig en is die 5de agtereenvolgende jaar as kampioene by die Gerrie Berner-tennistoernooi gekroon.
-










