Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Schäfer’s last visit to school
The MEC for Education in the Western Cape, Debbie Schäfer, visited Calling Academy last week.
-
-
-
Leerders glad met die tong by gala
Die Hoërskool Stellenbosch het Dinsdag 19 April sy Toastmasters-gala-aand gehou waar leerders uitmuntende toesprake gelewer het.
-
Twee plaaslike skole vir A’s vereer
Die agtste Nasionale Onderwys-uitnemendheidsprysuitdeling is op 7 April by ’n glansgeleentheid in Durban aangebied waar die minister van basiese onderwys die drie bespresterende kwintiel 5-skole aangewys het (kwintiel 5-skole is skole wat die meeste
-
Almal ewe verbaas oor OB-verslag
Inwoners van die Stellenbosch-munisipaliteit is net soos die munisipaliteit self stomgeslaan oor die Openbare Beskermer se bevindings dat twee senior amptenare se aanstellings glo onreëlmatig was.
-
Leerders ‘rustiger’ ná hoof se op brief op Facebook
Daar heers deesdae kalmte in die Hoërskool Cloetesville nadat die skoolhoof, Dorian Meyer, op 13 Maart ’n ope brief op die skool se Facebook-blad en WhatsApp-groepe geskryf het.
-
-
Skool presteer nou 100% beter
Pieter Langeveld Primêr se gr. 6-leerders se resultate in die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se sistemiese uitslae het drasties verbeter.
-
Bloemhof vier 147 jaar!
Die Hoër Meisieskool Bloemhof het op 11 Maart die skool se 147ste bestaansjaar gevier. Verskeie reüniegroepe, onder meer die klasse van 2002 en 2012, het kom inloer, maar drie Bloemhoffers van die Klas van 1949 is ook by die skool…









