Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
Bloemhof nou tweede
Die Hoër Meisieskool Bloemhof is vanjaar die naaswenner in die ITEC Amanda Coetzer-tennistoernooi nadat hulle in die eindronde deur die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje 1-5 geklop is. Die Stellenbossers was die verdedigende kampioen.
-
-
-
-
-
PRG se tennissterre wys weer waarom hulle beste is
PRG se tennissterre wys weer waarom hulle beste is
-
-
Bloemhoffers ryg kishoue in
Twee leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, Milla Kotze (gr. 8) en Nina van Eeden (gr. 9), was lid van die o.15-Boland-tennisspan wat van 18 tot 22 Maart aan die inter-provinsiale tennistoernooi in Groenkloof, Pretoria, deelgenee










