Elf redenaars van Paul Roos Gimnasium het vanjaar aan die halfeindronde van die Podiumpret-redenaarskompetisie in Paarl deelgeneem. Vier senior en ses junior redenaars het tydens dié ronde ’n telling van 80% of hoër behaal. Die volgende leerders het 90% of hoër behaal: Ian Lubbe (gr. 11, 95,45%)

Redenaars voer die woord

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article