Twee bergfietsryers van Paul Roos Gimnasium het podiumposisies in die onlange XCO-bergfietsren by Bloemendal in Durbanville behaal. Neil van der Vyver (middel) en Benjamin Fourie (links) het die skool se naam in die o.16-jeugafdeling hoog gehou deur onderskeidelik eerste en tweede oor die eindstreep te jaag.
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.