Die Boishaai-Paul Roos- skaakuitdaging is Woensdag (21 April) gehou. Paul Roos Gimnasium was die oorhoofse wenner met ’n telling van 4-2 in sy guns. Paul Roos se eerste span het skoonskip gemaak en nie ’n punt verbeur nie.
PRG maak skoonskip
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.