Die Groot Drakenstein-polisie vra die gemeenskap se hulp ná die liggaam van ‘n vrou op 9 Junie 2024 in die rivier op die plaas Baldrick in die Banhoek-gebied gekry is.

Enigiemand met inligting oor die voorval kan sers. Clive Windvogel by 021 874 8000 bel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article