Maatskaplike werkers van StellSorg is op soek na Nigel Plaatjies, vermoedelik ’n inwoner van die Stellenbosch-gebied.

Enigeen met inligting oor waar Plaatjies hom bevind, word gevra om die maatskaplike werker Abigail Hess by 021 887 2816 te bel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article