Hierdie leerders het die Kaapse Wynland-skaakspan gehaal. Hulle sal van 17 tot 19 Mei in Mosselbaai by Curro aan ’n skaakkompetisie deelneem. Agter van links is Gio Bantam, Deon Jonkers, Isabella Jaap, Jodie Stokes, Shannon Neels, Brett Williams en Cheslin Palmer. Voor van links is Jayden Adonis, Jayden-Lee Neels, Reagan Samuels, Cronin Willis, Tatum Samuels, Leathon Geldenhys, Zac Dietrich en Cole Carstens.
Op pad na Mosselbaai!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.