Die Hoër Meisieskool Bloemhof se nuwe hoofleiers vir 2019-’20 is Maandag 5 Augustus aangekondig. Mieke Matthee is as die nuwe hoofmeisie aangewys, terwyl Nichola Viviers die nuwe adjunkhoofmeisie is. Huis Bloemhof, die skoolkoshuis, se hoofmeisie vir 2019-’20 is Lize Burger en Sibbie Smith is die adjunkhoofmeisie. Van links is Lize Burger, Sibbie Smith, Nichola Viviers en Mieke Matthee. Foto: Stephan Meyer
Nuwe leiers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.