Drie nuwe onderwysers het die jaar afgeskop by Pniel Primêr. Van links is Jessica Denysen (gr. R), Simone Adams (gr. 5) en Henriëtte Coetzee (gr. 6 en 7) wat op hul eerste dag vriendelik verwelkom is by die skool. Foto:


Met die aanvang van die nuwe skooljaar het verskeie skole ook nuwe personeel verwelkom.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article