Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vat eienaarskap van skole weer terug!
Deur die jare was die skool die plek waar kinders opgevoed is in dissipline, gehoorsaamheid, respek en geleer is om in groepe saam te werk.
-
Laat ‘die tekkies veilig klap’ binne die geel streep
Vir die hoeveelste keer word ek vanjaar byna omgery op die R304. En wees verseker dit is nie omdat ek in die pad draf nie.
-
Hoe spaar jy water?
Kenners meen daar is slegs vir die volgende sowat 100 dae water in die Wes-Kaap se damme oor.
-
Bewerings van wanadministrasie onwaar
G.F. Loedolff se brief in die Eikestadnuus van 19 Januarie (“Munisipale wanbetalings”) skep ’n algehele wanvoorstelling van die feite van die situasie.
-
Mooiste roete gaan beton-oerwoud word
Kan iemand assebief help om my te laat verstaan hoekom daar beplan word om van die R44, een van die mooiste wynroetes in die wêreld, ’n beton-oerwoud van vlieënde pierings te maak?.
-
Fokus op geestelike waardes
Ons het geleer, of jy nou wil hoor of nie, van liefde, omgee, reg en geregtigheid, gehoorsaamheid, dissipline, respek, getrouheid, vriendskap en van alles wat die vrug van die Gees praat.
-
Weldoener daag blitsvinnig op ná berig
’n Gesin wat Kersfees in ’n tent sou deurbring ná ’n verwoestende brand wat hul woning vernietig het, is gehelp deur ’n weldoener wat die berig in die Eikestadnuus van 15 Desember 2016 gelees het.
-
Munisipale wanbetalings
Libra stel sewe afloswerkers vir sewe biblioteke aan om te sorg dat ingeval een van die vaste personeel siek is of die dag nie kan werk nie, daar iemand sal wees om die werker se plek in te neem.
-
Knap gedaan aan polisielede
Lof moet toegeskryf word aan ons plaaslike speurdiens wat binne ’n bestek van drie dae nadat ’n saak aangemeld is, tot arrestasie afgehandel is.
-
Hoekom doen die raad niks aan die morsige parkie nie?
Ek woon naby ’n speelpark in The Ridge en kan my kinders duidelik uit my huis sien as hulle in die nabygeleë speelparkie sou kon speel.

