Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
First Wine and Crayfish Festival
Seven Sisters Vineyards will be hosting Stellenbosch’s very first Wine and Crayfish Festival in the Welmoed Valley on 14 December.
-
First Pinotage Boland Biltong Champion crowned
After a month of online voting Eikeboom Butchery in Stellenbosch came up tops and was crowned the first Pinotage Boland Biltong Champion.
-
Gert Lubbe oorlede
’n Groot man met ’n groot hart wat groot kon dink. Dít is hoe Stellenbossers en ook later die inwoners van Montagu vir Gert Lubbe (70) geken het en sal onthou.
-
Heunis bedank as president van US Konvokasie
Adv. Jan Heunis, president van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US), het vanmiddag sy bedanking ingedien nadat ’n verslag oor die beweerde onbehoorlike inmenging met die aanstelling van regter Edwin Cameron as die US se nuwe kanselier, bekend gemaak…
-
Gemeenskapsgesondheids-werkers stap die ekstra myl
Jou welstand is die rede waarom gemeenskapsgesondheidswerkers van deur tot deur stap.
-
Top aangehaaldes van US vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met trots aankondig dat drie van sy akademici by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is.
-
US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum
In 1969 is leerders van die Lückhoff-skool in Banhoekweg, Stellenbosch ingevolge die Groepsgebiedewet van 1950 gedwing om van hul geliefde skool na die nuwe Lückhoff-skool in Idasvallei te verskuif. Sommige leerders het hul skoolbanke saam met hulle na die nuwe…
-
Burgemeester reik uit na sakevroue
Uitvoerende burgemeester, Gesie van Deventer, het verlede met verskeie sakevroue en entrepreneurs van Cloetesville ontmoet om onder meer te hoor wat hul uitdagings en ambisies is.
-
Derde wynmaker in 34 jaar vir Meerlust
Wim Truter sluit eersdaags by Meerlust-wynlandgoed aan as hoofwynmaker/bestuurder.
-
Wanneer die portjacksons val, staan ander indringerspesies op
’n Algemene metode om die indringer akasiabome in Suid-Afrika uit te roei, is om hulle af te kap, op mekaar te stapel en dan aan die brand te steek.






